Die musiekgroep sal op 4 Desember in Kaapstad by Kirstenbosch se Nasionale Botaniese Tuine optree en by Emmarentia-dam in Jozi op 6 Desember.

Loer bietjie hier na die groep se bekendste liedjie, Ho Hey!

http://www.youtube.com/watch?v=zvCBSSwgtg4

-          Lara Atson