Die Ghoema-wenners vir 2013 is:

BESTE VERKOPER: Theuns Jordaan

BESTE NUWELING: Dewald Wasserfall

BESTE MANLIKE KUNSTENAAR: Bobby van Jaarsveld

BESTE VROULIKE KUNSTENAAR: Juanita du Plessis

BESTE GROEP VAN DIE JAAR: Die Heuwels Fantasties

ALBUM VAN DIE JAAR: Theuns Jordaan – Roeper

LIEDJIE VAN DIE JAAR: Bobby van Jaarsveld – ’n Vrou Wil Dit Hoor

BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM (man): Theuns Jordaan – Roeper

BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM (vrou): Nianell – My Hart

BESTE GEESTELIKE ALBUM: Retief Burger – Luidkeels Dieper

BESTE HUMOR-ALBUM: Thys, Die Bosveldklong – Ek Sal Boertjie Bly

BESTE KINDER-ALBUM: Carike Keuzenkamp – Carike en Ghoempie in Bybelland

BESTE ROCK-ALBUM: Straatligkinders – Konings van Verskonings

BESTE TRADISIONELE ALBUM: Matthys Maree – Afri-Kaans op Reis

BESTE INSTRUMENTALE ALBUM: Sterling EQ – Pulse

BESTE COUNTRY-ALBUM: Heuning – Heuning

BESTE DVD-PRODUKSIE (Lewendig): Juanita du Plessis & Theuns Jordaan – Hart Vol Drome

MUSIEKVIDEO VAN DIE JAAR: Bobby van Jaarsveld – ’n Vrou Wil Dit Hoor

LIEDJIESKRYWER VAN DIE JAAR: Riana Nel en Johan Vorster

BESTE POP-ALBUM (man): Bobby van Jaarsveld – Wat Geld Nie Kan Koop Nie

BESTE POP-ALBUM (vrou): Juanita du Plessis – Jy Voltooi My

BESTE POP-ALBUM (Groep of duet): Die Heuwels Fantasties – Alles Wat Mal Is

BESTE LIGTE AFRIKAANSE KLASSIEKE MUSIEK-ALBUM: Romanz – Hou Vas

Blaai hier deur ons galery met bekendes se Twitter-foto's vanaf die Ghoema-toekennings.