Mercedes-Benz se nuwe C-klas is nou plaaslik beskikbaar.

Die aanvanklike modelreeks bestaan uit die C180, C200, C220 BlueTec en C250.

Nog modelle sal later by die reeks gevoeg word, wat onder meer die blitsige C63 AMG insluit.

2014 Mercedes C-klas

C180

  • 1,6-liter enjin
  • 115 kW / 250 Nm
  • 0-100 km/h in 8,1
  • Brandstofverbruik, 5,0 liter/100km

C200

  • 2,0-liter enjin
  • 135 kW / 300 Nm
  • 0-100 km/h in 7,5 sekondes
  • Brandstofverbruik 5,3 liter per 100km

C250

  • 2,0-liter enjin
  • 155 kW / 350 Nm
  • 0-100 km/h in 6,6 sekondes
  • Brandstofverbruik 5,3 liter per 100km

C220 BlueTEC (diesel)

  • 2,1-liter enjin
  • 125 kW / 400 Nm
  • 0-100 km/h in 8,1 sekondes
  • Brandstofverbruik 4,0 liter per 100km

2014 Mercedes C-klas

Pryse

C220 BlueTEC: R459 000

C180: R415 900

C200: R436 600

C250: R502 600