Die Britse seunsgroep The Vamps het ’n nuwe weergawe uitgereik van hul snit Somebody To You van hul debuutalbum, Meet The Vamps, en niemand anders nie as Demi Lovato verskyn daarin!  Die lied gaan oor verlief raak, maar maak of breek Demi die snit? Besluit maar self!

http://www.youtube.com/watch?v=y-cdWwZrnQ0