Tydens Huisgenoot Skouspel 2013 is daar hulde gebring aan nog een van SA se grootstes op die Afrikaanse musiektoneel - Anneli van Rooyen.