Dié vervaardiger was die afgelope twee dekades maar skaars, tot hy teruggekeer het met groot fanfare op Daft Punk se album Random Access Memories, wat talle Grammys gewen het.

Wat dink jy? Is dit ’n treffer? Ons weet nog nie so mooi nie.

http://www.youtube.com/watch?v=NY3niG2NQVY