Ons dink: 4/5

Hulle het hulle as die room van rock gevestig en dit lyk of daar g’n keer is aan dié rockers nie.

Daar is twee weergawes van die album met hul groot-ste treffers: die standaarduitgawe, met ikoniese treffers soos Bed of Roses en It’s My Life, of die dubbelskyf Ultimate Collection, wat die nuwe snitte This Is Love, This Is Life en The More Things Change bevat.