Vir diegene wat die Kaapse Skouspel bygewoon het of misgeloop het - moenie Donderdagaand se uitsending van Bravo! misloop nie. Wie kan ooit vir Karel Kraai en Sarel Seemonster kan vergeet. Ja, hulle kuier ook in die ateljee.