Donderdagaand, 18 Junie 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144).

Die program is opgeneem by Emperors Palace Hotel and Casino in Johannesburg.

Maak gereed vir een van die grootste gebeurtenisse in die Afrikaanse vermaakwêreld: dis die Huisgenoot Tempo-toekennings!

Ons sien hoe die span voorberei voor die amptelik geleentheid begin, maak oudergewoonte 'n draai op die rooi tapyt om te sien hoe die bekendes arriveer.

En sien dan ook wie die groot wenners was... 'n Skouspel wat jy vir seker nie wil misloop nie.

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 18 Junie, om 20:00 net op BRAVO!

Die herhalings is Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30.