Ná die sukses van die vorige seisoene van Boer soek ’n vrou, maak kykNET nou weer so!

'Kyk of een van hulle dalk jou oog vang!'

Boer soek 'n vrou nooi nou alle ongetroude dames en manne uit om deel te neem aan die agtste seisoen.

kykNET het 10 ongetroude, energieke en ondernemende boere gekies om deel te wees van vanjaar se seisoen.

Kyk of een van hulle dalk jou oog vang! Wil jy graag op ’n plaas woon? Is jy ongetroud en op soek na jou ideale pasmaat?

Kyk hier na die foto’s en profiele van die tien hubare boere:

[post-slider]

As jy wil inskryf, KLIK HIER.

  • Is jy ouer as 21? Skryf dan gerus in om deel te wees van hierdie avontuur.
  • Inskrywings sluit op 27 Mei 2015.