kykNET en Koekedoor is op soek na die land se beste, veelsydigste amateurbakkers.

Die nuwe program sal bestaan uit 10 deelnemers wat meeding en elkeen drie uitdagings per episode moet voltooi.

Inskrywings sluit op 30 September 2014.

KLIK HIER vir meer inligting