Hoekige lyne en teenstellende elemente help om ’n energieke en treffende voorkoms te skep. Die tweekleur-opsie jaag die pretfaktor nog verder op.

[post-slider]

Die ekstroverte karakter van die Aygo dien as die perfekte skilderdoek.

Toyota Suid-Afrika Motors het in die gees van hierdie individualisme ’n interne veldtog geloods waar werknemers aangemoedig is om ’n kreatiewe krabbelpatroon te skep wat by die model pas.

Die treffende swart-en-wit-ontwerp wenner-ontwerp is as die wenner aangewys, en vul die voertuig se ontwerpbenadering ten volle aan.

Bron: quickpic.com