Die 17-jarige sanger het onlangs die musiekvideo uitgereik van sy nuwe liedjie, U. Ons is gek daaroor. Die video is ’n samestelling van sy vertonings, met die klem op sy gelukkige aanhangers wat saam met hom op die verhoog verskyn het. Hoe wens ons hy het nie ook vir ons gesing nie!

Sekere Beliebers meen Austin wil die “nuwe Justin Bieber” wees en na-aap hul held. Mahonies, wat dink julle?

http://www.youtube.com/watch?v=ddzwP3fOWFg&feature=player_embedded