Als wat jy wil weet van Skouspel 2012:

Koop só:

Vanaf Maandag 9 Januarie om 09:00 word kaartjies aan intekenare verkoop. Vanaf Maandag 23 Januarie om 09:00  is kaartjieverkope oop vir die publiek. Kaartjies te koop by Computicket.

Kaartjiepryse:

Heel boonste vlak (kantaansig) : R280

Laer bo-vlak (kantaansig): R320

Heel boonste vlak: R365

Laer bo-vlak: R420

Grondvloer, ry KZ tot VZ, Blok B en F: R475

Grondvloer, ry AZ tot JZ, Blok C, D en E: R620

Datums:

Saterdag 6 Oktober om 14:00 en 20:00

Sondag 7 Oktober om 12:00

Saterdag 13 Oktober om 13:00 en 19:00

Sondag 14 Oktober om 12:00

KLIK HIER vir die lys van talentvolle kunstenaars wat by vanjaar se vertoning gaan optree.