Al verskyn daar ’n paar uittreksels uit die fliek in die video, het ons tog gehoop ons sou ’n klein bietjie meer kon sien. Gelukkig is Pharrell Williams darem ook in die video te sien.

http://www.youtube.com/watch?v=Okn0WpJqgHE&feature=youtu.be