Don Was, ’n medevervaardiger van Mayer se album Born and Raised (2012), het ook dié versameling van 11 snitte help vervaardig. Frank Ocean het saam gewerk aan die snit Wildfire, terwyl Katy Perry saamsing op Who You Love. ’n Moet vir aanhangers.

Luister na die snit Wildfire hier:

Ons prys by kalahari.com: R159