Die wenners van die MK-musiektoekennings 2013 is gisteraand by die Staatsteater in Pretoria aangekondig. Hier is 'n lys van die wenners:

Beste Musiekvideo:

Van Coke Kartel – Tot Die Son Uitkom

Beste Nuweling:

Gangs of Ballet – Hello Sweet World

Beste Groep:

Van Coke Kartel – Dis 'n Land

Beste Rock-groep:

Van Coke Kartel – Dis 'n Land

Beste SFX/Animasie:

Haezer ft Lark – Brave

Beste “Indie”:

Shortstraw – One Long Day

Beste Dansmusiek:

Johnny Neon – Hearts

Beste Solo

Jeremy Loops – Howling

Beste regstreekse vertoning:

The Black Cat Bones

Beste Plaaslike Musiekfees:

Oppikoppi 2012