Koskas

Olyfolie, 150 ml

Sout en vars gemaalde swartpeper

Gedroogde origanum, 15 ml

Heuning, 125 ml

Sojasous, 60 ml

Kanola-olie, 30 ml

Rysasyn, 30 ml

Strooisuiker, 5 ml

Suurlemoen-kruiepeper, 30 ml

Suurlemoensap, 15-30 ml

Botter, 60 ml

Mayonnaise, 125 ml

Tabascosous

Inkopielys

Bevrore ertjies, 250 g

Suurlemoene, 1

Tamaties, 4

Kersietamaties, 100 g

Gerasperde vars gemmer, 15 ml

Knoffelhuisies, 10

Komkommer, 1

Sprietuie, 6

Wortel-en-koolmengsel, 300 g

Babaspinasie, ’n hand vol

Beet, 100 g

Rooi-uie, 2

Granny Smith-appel, 1

Wortels, 2

Mentblare, 250 ml

Basilie, 30 g

Koljanderblare, 125 ml

Vars vinkel, 15 ml

Mozzarellakaas of bocconcini, 150 g

Suurroom, 125 ml

Fetakaas, 2 wiele

Hoenderporsies, 4-6

Bees-kortribbetjies, 500-600 g

Visporsies, 400 g

Varkmaalvleis, 500 g

Spaghetti of linguini, 500 g

Ciabatta, 1 middelslag of 2 rolletjies

Jasmyn- of gewone rys, 500 ml

Sonneblomsaad, 60 ml

Filodeeg, 250 g

Papawersaadjies, 5 ml (opsioneel)