Vrugte en groente

VARS

Kopkool, 1 groot

Broccoli, 400 g

Rooi soetrissies, 2

Wortel-en-koolmengsel, 350 g

Granny Smith-appels, 2

Selderystingels, 2

Uie, 2

Kersietamaties, 150 g (opsioneel)

Blare en kruie

Vars pietersielie, hand vol

Suiwel en eiers

Fetakaas, 2 wiele

Eiers, 2

Griekse of natuurlike jogurt, 250 ml

Mozzarellakaas, 150 g

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Hoenderborsfilette, 4-6

Varkfilet, 600-800 g

Hoenderporsies, 4-6

Eenminuutsteaks, 400 g

Blikkieskos

Gekapte tamaties, 1 x 410 g-blik

Cannellini-boontjies, 2 x 410 g-blikke

Ander

Rys, 500 ml

Filodeeg, 250 g

Gepeulde amandels of sonneblomsaad, 100 g

Rooibosteesakkies, 4

Groenpeperkorrels, 30 ml

Winkelbrooddeeg, 500 g

KOSKASLYS

Suiker, 20 ml

Knoffelhuisies, 5

Suurlemoensap, 60 ml

Gemengde gedroogde kruie, 15 ml

Sout en peper

Mayonnaise, 250 ml

Kerriepoeier, 15 ml

Olyfolie, 180 ml

Gerookte of gewone paprika, 5 ml

Fyn komyn, 10 ml

Gedroogde oregano, 5 ml

Gedroogde tiemie, 5 ml

Heuning, 60 ml

Olie, 30 ml

Koekmeel, 30 ml

Melk, 125 ml