Rooi brandrissies, 1-2

Knoffelhuisies, 4

Koljanderblare, 20 g

Suurlemoene, 2

Gemengde slaaiblare, 100 g

Avokado’s, 2

Rooi-uie, 2

Ment, 30 ml vars of 10 ml gedroog

Kersietamaties, 250 g

Roketblare, 20 g

Aartappels, 4 groot

Slaaiblare, 1 kop

Lemmetjie, 1

Koolslaaimengsel, 350 g

Griekse jogurt, 80 ml

Maer beesmaalvleis, 250 g

Steak, 300 g

Snoek, ½

Hoenderporsies, 4-6

Keker-ertjies, 1 x 410 g-blik

Tortillas, 6

Bruinlensies, 250 ml (gaar)

Rooikerriepasta, 50 g

Klappermelk, 1 x 165 ml-blik