botterskorsie, 1 groot

rooi-ui, 1

babaspinasie, 150 g

ui, 1

knoffelhuisies, 4

tamaties, 2 groot

koljanderblare, 60 ml

rooi brandrissies, 2

lemmetjie, 1 of 30 ml suurlemoensap

selderystingels met blare, 2

komkommer, ½

pietersielie, 10 g

ment, 15 ml

suurlemoen, 1

nektariens of perskes, 2

gemengde slaaiblare, 100 g

fetakaas, 2 wiele

maer biefmaalvleis, 500 g

gemarineerde Texas-varksteak, 1 groot

hoenderborsfilette, 4

snoek (gaar of gerook), ½

bruinlensies, 500 ml gaar

tamatiepasta, 100 g

gekapte tamaties, 1 x 410 g-blik

filodeeg, 125 g

tagliatelle of ander pasta van jou keuse, 500 g

saadbroodrolletjies, 4