Uie, 2

Rooi-ui, 1

Knoffelhuisies, 7

Brandrissies, 1-2 (opsioneel)

Pietersielie, 20 g

Koljanderblare, 10 g

Ment, 30 ml

Suurlemoen, 1

Baba-aartappels, 500 g

Komkommer, ½

Blomkool, 1 kop

Oranje patats, 4

Vars swartmossels, 1 kg

Visporsies, 500 g

Hoenderborsies, 4

Bier, 1 x 330 ml-blik

Natuurlike jogurt, 250 ml

Fetakaas, 1 wiel

Franse brood, 1

Sondroë tamaties, 8

Tamatiepasta, 50 g

Gekapte tamaties, 2 x 410 g-blikke

Keker-ertjies, 1 x 410 g-blik

Pasta, 500 g

Sodawater, 310 ml

Sesamsade, 10 ml