Eiervrugte, 2-3 groot

Pietersielie, 20 g

Suurlemoene, 1

Uie, 2

Kopkool, ½

Gerasperde vars gemmer, 10 ml

Brandrissie, 1

Boontjiespruite, 100 g (opsioneel)

Sprietuie, 6

Oranje patats, 3 groot

Knoffelhuisies, 2

Komkommer, ½

Tamatie, 1

Mentblare, 10 g

Fetakaas, 2 wiele

Suurroom, 125 ml

Lig gerookte snoek, 1

Hoenderporsies, 4-6

Saggemaakte steak, 300 g

Hoendervlerkies, 8-12

Koeskoes, 375 ml

Gekapte tamaties, 1 x 410 g-blik

Eiernoedels, 250 g

Droë Turkse appelkosies, 4-6

Filodeeg, 250 g

Grondboontjies, 50 g

Rys, 500 ml (gaar) of 250 ml (rou)