Koljanderblare, 30 g

Pietersielie, 10 g

Knoffelhuisies, 8

Stingeluie, 4

Uie, 2

Brandrissies, 1

Gemmer, 3 cm-stuk

Spinasie, 600 g

Blomkool, 1 kop

Aartappels, 6

Varkblokkies, 500 g

Maer beesmaalvleis, 300 g

Spekstukkies, 500 g

Melk, 750 ml

Eiers, 8

Fetakaas, 1 wiel

Cheddarkaas, 200 g, of 100 g ?cheddar en 100 g mozzarella

Room, 125 ml

Suurroom, 60 ml

Klappermelk, 1 x 400 ml-blik

Tamatiepasta, 100 g

Cannelloni, 500 g

Keker-ertjies, 3 x 410 g-blikke

Gevlokte amandels, 50 g

Bruinbrood, 8 snye