Vrugte en groente

VARS

Broccoli, 500 g

Baba-spinasie, 200 g

Suurlemoene, 1

Knoffelhuisies, 5

Salie, ’n hand vol

Uie, 4

Koljanderblare, ’n hand vol

Soetrissies, 2

Gemengde slaaiblare, 150 g

Kersietamaties, 150 g

Komkommer, 1

Pietersielie, ’n hand vol

Suiwel en eiers

Eiers, 4-6

Griekse jogurt, 185 ml

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Varkneksteaks, 4

Hoenderborsfilette, 4-6

Boerewors, 500 g

Beesmaalvleis, 250 g

Ander

Tagliatelle of spaghetti, 500 g

Botterboontjies, 1 x 410 g-blik

Bruinlensies, 250 g (rou)

Broskorsdeeg, 400 g

In jou koskas

Rou amandels, 50 g

Mayonnaise, 60 ml

Suiker, 30 ml

Sout en peper

Olyfolie, 60 ml

Botter, 15 ml

Olie, 45 ml

Borrie, 15 ml

Fyn komyn, 2 ml

Fyn koljander, 2 ml

Kaneelstokkie, 1

Hoenderaftreksel, 125 ml

Suurlemoensap, 30 ml

Heuning, 45 ml

Heelkorrelmosterd, 15 ml

Dijon-mosterd, 5 ml

Geroosterde masala, 15-30 ml

Beesvleisaftreksel, 125 ml