Portobellini-sampioene, 250 g

Knoffelhuisies, 4

Pietersielie, 30 g

Roosmaryn, 4 takkies

Tiemie, 15 ml

Rooi-ui, 1

Ui, 1

Rooi soetrissie, 1

Kersietamaties, 125 g

Blomkool, 1 kop

Mozzarellakaas, 200 g

Cheddarkaas, 100 g

Melk, 750 ml

Eiers, 3

Griekse of natuurlike jogurt, 250 ml

Gemarineerde Texas-steak, 1 groot of 2 kleiner

Repiespek, 250 g

Boerewors, 250 g

Stampkoring, 500 ml

Sardyne in tamatiesous, 2 x 400 g-blikke

Winkelbrooddeeg, 500 g

Fyn appelkooskonfyt, 80 ml