Knoffelhuisies, 8

Brandrissies, 1

Rooi-ui, 2

Pietersielie, 20 g

Koljanderblare, 30 g

Suurlemoene, 1

Pynappel, 1

Komkommer, ½

Gerasperde vars gemmer, 5 ml

Lemmetjie, ½

Ui, 1

Cheddarkaas, 100 g

Eiers, 11

Melk, 125 ml

Griekse jogurt, 250 ml

Hoenderporsies, 4-6

Klein heel vissies, 4 OF 1 groot vis

Maer beesmaalvleis, 500 g

Varktjops, 4

Witbrood, 8 snye

Rooi nierboontjies, 1 x 410 g-blik

Keker-ertjies, 1 x 410 g-blik

Winkelbrooddeeg, 500 g

Lasagnevelle, 8