Pampoen of botterskorsie, 500 g

Rooi-ui, 1

Suurlemoene, 2

Uie, 3

Knoffelhuisies, 3

Wortels, 2

Vars koljanderblare, 30 g

Kropslaai, 1 kop

Pietersielie, 15 g

Roketblare, 15 g

Eiers, 3

Fetakaas, 2 wiele

Griekse jogurt, 125 ml

Beesstowevleis, 600-700 g

Hoenderporsies, 4-6

Calamari, 500 g (buise, tentakels en/of repe)

Beesmaalvleis, 250 g

Keker-ertjies, 1 x 410 g-blik

Tamatiepasta, 30 ml

Gekapte tamaties, 1 x 410 g-blik

Skilferkorsdeeg, 500 g

Rys, 375 ml

Amandelvlokkies, 60 ml

Soet sojasous, 125 ml

Bruinlensies, 250 ml of 1 x 410 g-blik

Bruinbrood, 2 snye

Spaghetti, 500 g

Sonneblomsaad, 60 ml