Verskeidenheid tamaties, 800 g

Gerasperde vars gemmer, 5 ml

Rooi brandrissie, 1

Lemmetjie, 1

Komkommer, ½

Wortels, 2

Groot aartappels, 4-6

Rooi-ui, 1 (opsioneel)

Stingeluie, 6

Suurlemoene, 2

Granny Smith-appels, 2

Pietersielie, 30 g

Basilie, 30 g

Koljanderblare, 15 g

Roosmaryn, paar takkies

Slaaiblare, 250 g

Natuurlike jogurt, 250-375 ml

Growwe maaskaas, 250 g

Eiers, 8

Beesvleisrepies, 500 g

Varktjops, 4

Hoenderborsfilette, 4

Tunastukke, 2 x 170 g-blikke

Ontpitte olywe, 60 ml

Kappertjiesaad, 5 ml

Rysnoedels, 200 g

Geroosterde grondboontjies, 60 ml

Broodrolletjies, 4