Beesskenkels (met been), 750 g

Hoenderborsfilette, 8

Snoek, 1

Uie, 6

Knoffelhuisies, 13

Brandrissies, 1

Seldery, 2 stele

Babawortels, 8

Gemengde sampioene, 500 g

Groenboontjies, 300 g

Heel mielies, 2

Kersietamaties, 100 g

Lemoen, 1

Pynappel, 1

Pietersielie, 20 g

Koljanderblare, 20 g

Peperfetakaas, 2 wiele

Room, 250 ml

Suurroom, 125 ml

Tamatiepasta, 15 ml

Gekapte tamaties, 2 x 410 g-?blikke

Klappermelk, 1 x 165 ml-blik

Grondboontjiebotter, 80 ml

Groenpeperkorrels, 15 ml

Swart olywe, 60 ml

Tortillas, 4