Koljander, 30 g

Ment, 10 g

Gemengde slaaiblare, 60 g

Soetrissies, 2

Komkommer, 1

Tamatie, 1

Brandrissie, 1

Knoffelhuisies, 7

Sprietuie, 12

Uie, 2

Aartappels, 10

Pietersielie, 30 g

Grasuie, 45 ml

Suurlemoen, 1

Lemmetjie, 1

Rooi-uie, 2

Eiers, 13

Fetakaas, 3 wiele

Room, 185 ml

Melk, 310 ml

Natuurlike jogurt, 180 ml

Cheddarkaas, 100 g

Hoenderdytjies, 4

Sardiens in tamatiesous, 2 x 400 g-blikke

Gemarineerde Texan-varksteak, 1 x 750 g

Spek, 2 repies + 250 g

Dukkah, 60 ml

Winkelbrooddeeg, 500 g

Bulgur, 500 ml

Rogbrood, 1 (ongesny)