Uie, 2

Rooi-ui, 1

Knoffelhuisies, 7

Murgpampoentjies, 4-6

Kersietamaties, 125 g

Kopkool, ½

Wortels, 2

Roketblare, 10 g

Spinasie, 300 g

Gemengde slaaiblare, 130 g

Koljanderblare, 20 g

Brandrissies, 4

Komkommer, 1

Lemmetjies, 2-3

Ricottakaas, 150 g

Mozzarellakaas (gerasper), 500 ml

Fetakaas, 2 wiele

Eiers, 2

Griekse jogurt, 125 ml

Room, 250 ml

Cheddarkaas (gerasper), 125 ml

Hoenderborsfilette, 8

Boerewors, 300 g

Filodeeg, 250 g

Sondroë tamaties, 3

Sonneblomsade, 30 ml

Spaghetti of linguini, 250 g

Tamatiepasta, 30 ml

Grondboontjies, 60 ml

Sesamsaadjies, 15 ml

Drieboontjiemengsel, 1 x 410 g-blik

Pitmielies, 1 x 410 g-blik

Ingelegde jalapeño’s, 3

Tortillavelle, 4