Heel groenmielies, 4

Avokado’s, 2

Sprietuie, 4

Gemengde slaaiblare, 120 g

Koljander, 10 g

Groot aartappels, 4

Pietersielie, 10 g

Suurlemoen, 1

Ui, 1

Knoffelhuisies, 4

Groenboontjies, 250 g

Spinasie, 300 g

Papaja, 1

Roketblare, 20 g

Soetrissies, 2

Rooi-ui, 1

Fetakaas, 1 wiel

Jogurt, 120 ml

Suurroom, 60 ml

Cheddarkaas, 100 g

Varkrepies, 6-8

Hoenderporsies, 4-6

Liggerookte snoek, 1 heel

Boerewors, 500 g

Sonneblomsade, 30 ml

Koring, 375 ml

Plaasbroodjie, 1 ongesny

Chakalaka, 1 x 410 g