Eiervrugte, 4

Uie, 3

Knoffelhuisies, 9

Pietersielie, 20 g

Suurlemoene, 2

Basilie, 20 g

Gemengde sampioene, 250 g

Aartappels, 8

Kersietamaties, 250 g

Bevrore ertjies, 500 g

Hoenderborsfilette, 4

Eiers, 2

Hoenderlewer, 500 g

Mozzarellakaas, 150 g

Ham, 100 g

Gekapte tamaties, 1 x 410 g-blik

Sonneblomsade, 185 ml

Waterbeskuitjies, 100 g of broodkrummels, 250 ml

Ciabattarolletjies, 4-6