Vrugte en groente

VARS

Aartappels, 4

Murgpampoentjies, 400 g

Vlapampoentjies, 6-8

Suurlemoene, 1

Roketblare, 100 g

Nektariens, 4

Sprietuie, 14

Botterskorsie, 750 g

Baba-uitjies, 8

Knoffelhuisies, 5

Tiemie, ’n paar takkies

Grasuie, 60 ml

Gerasperde vars gemmer, 5 ml

Rooi brandrissie, 1

Komkommer, ½

Suiwel en eiers

Mozzarellakaas, 125 g

Fetakaas, 2 wiele

Eiers, 4

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Hoenderborsfilette, 4-6

Spekrepies, 250 g

Hoendervlerkies, 8-12

GEBLIK

Tunastukke, 2 x 170 g

Ander

Tamatiepastasous, 375 ml

Tagliatelle of spaghetti, 500 g

Filodeeg, 250 g

In jou koskas

Gedroogde Italiaanse kruie, 15 ml

Sout en peper

Kerriepoeier, 15 ml

Olyfolie, 30 ml + ekstra

Mayonnaise, 185 ml

Strooisuiker, 5 ml

Botter, 45 ml

Mielieblom, 60 ml

Meel, 60 ml

Chinese vyfspeserye, 15 ml

Olie, 30 ml

Heuning, 125 ml

Sojasous, 60 ml