Botterskorsies, 1 groot of 2 klein

Uie, 2 groot

Knoffelhuisies, 7

Kersietamaties, 100 g

Ertjies, 250 ml

Blomkole, 2 groot

Aartappels, 6 groot

Pynappel, 1 groot

Rooi brandrissie, 1

Basilie, 30 g of 2 hande vol

Pietersielie, 10 g of hand vol

Mentblare, 10 g of hand vol

Fetakaas, 4 wiele

Roomkaas, 45 ml

Eiers, 3

Beesmaalvleis, 500 g

Spekstukkies, 250 g

Hoenderborsfilette, 4-6

Visporsies, 400 g

Klappermelk, 400 g

Gewone of wilde bruinrys, 500 ml

Pampoenpitte, 125 ml + ekstra vir oorsprinkel

Thaise rooi kerriepasta, 15 ml

Gort, 500 ml

Klapper, 125 ml