Bevrore ertjies, 750 ml

Sprietuie, 6

Ment, 75 ml

Suurlemoen, 1

Komkommer, 1

Knoffelhuisies, 7

Uie, 2

Eiervrugte, 2

Koljander, 45 ml plus hand vol

Slaaiblare, 1 kop

Wortels, 4 groot

Kopkool, ΒΌ

Baba-aartappels, 500 g

Eiers, 3

Fetakaas, 1 wiel

Griekse jogurt, 250 ml

Rugspek, 250 g

Saggemaakte steaks, 2 groot

Hoenderborsies, 4

Visporsies, 4

Gekapte tamaties, 1 x 410 g-blik

Lasagnevelle, 12-16

Jasmynrys, 250 ml rou

Sesamsaadjies, 45 ml

Kasjoeneute, 60 ml

Sodawater, 250 ml