Baba-aartappels, 500 g

Wortels, 4

Oranje patats, 3

Knoffelhuisies, 2

Rooi brandrissie, 1

Gemmer, 2 cm

Uie, 2

Ertjies, 250 ml

Baba-uitjies, 4

Granny Smith-appels, 3

Pietersielie, 10 g

Koljanderblare, 30 g

Vars tiemie, 15 ml

Heel hoender, 1

Hoendervlerkies, 8

Gerookte snoek, 300 g

Varkrepies, 4

Eiers, 2

Fetakaas, 1 wiel

Mozzarellakaas, 100 g

Griekse jogurt, 60 ml

Room, 250 ml

Melk, 125 ml

Rooikerriepasta, 2-5 ml

Klappermelk, 1 x 165 ml-blik

Pasta van keuse, 500 g

Winkelbrooddeeg, 500 g