Eiervrugte, 2 groot

Uie, 2

Knoffel, 8 huisies

Murgpampoentjies, 6

Roketblare, 10 g

Tamaties, 4

Komkommer, ½

Rooi-ui, 1

Soetrissie, 1

Pietersielie, 120 ml

Koljander, 60 ml

Suurlemoene, 2

Tiemie, 6 takkies + 15 ml

Basilieblare, 60 ml

Granny Smith-appels, 2

Seldery, 2 stele

Iceberg-slaaiblare, 1 kop

Spinasie, 300 g

Brandrissies, 2

Fetakaas, 2 wiele

Mozzarellakaas, 250 ml (gerasper)

Room, 250 ml

Melk, 125 ml

Eier, 1

Griekse jogurt, 125 ml

Hoenderborsfilette, 4

Varktjops (lende-, nek- of ribtjops), 4

Vismote, 4-6

Maer beesmaalvleis, 300 g

Tamatiepasta, 30 ml

Gekapte tamaties, 1 x 410 g-blik

Gesplinterde amandels, 60 ml (opsioneel)

Skilferkorsdeeg, 500 g