Gerasperde vars gemmer, 5 ml

Botterskorsie, 1 kg + 2 heel

Ment, 30 ml

Pietersielie, 10 g

Knoffelhuisies, 4

Stingeluie, 2

Uie, 1

Aartappels, 6 groot

Suurlemoen, 1

Room, 250 ml

Natuurlike jogurt, 125 ml

Eier, 1

Cheddarkaas, 100 g

Mozzarella- of cheddarkaas, 100 g

Fetakaas, 2 wiele

Hoenderborsies (met of sonder vel), 4

Bees-en-volstruismaalvleismengsel, 300 g

Boerewors, 250 g

Eiernoedels, 250 g

Weet-Bix, 2-3 stafies

Bruin of bruin-en-wilderys, 375 ml

Sonneblomsade, 60 ml

Mieliepap, 500 ml

Chakalaka, 1 x 410 g-blik