Knoffelhuisies, 11

Uie, 6

Murgpampoentjies, 300 g

Broccoli, 1 kop

Skorsies, 2

Eiers, 1

Mozzarellakaas, 100 g

Fetakaas, 2 wiele

Maer beesmaalvleis, 300 g

Hoenderborsies, 4

Visporsies, 400 g

Ontbeende beesstowevleis of -skenkels, 500 g

Gekapte tamaties, 2 x 410 g-blikke

Songedroogde tamaties, 2

Tamatiepasta, 100 g

Lasagnevelle, 6

Winkelbrooddeeg, 500 g

Basiliepesto, 30 ml

Skilferkorsdeeg, 500 g