Uie, 3

Knoffelhuisies, 7

Eiervrugte, 4

Pietersielie, 10 g

Suurlemoen, 1 se skil

Lemmetjie- OF suurlemoensap, 15 ml plus sap van 1 lemmetjie

Koljanderblare, 10 g

Rooi-ui, ½

Brandrissies, 2

Avokado, 1 (opsioneel)

Wortels, 3

Komkommer, 1

Boontjiespruite, 125 g

Baba-spinasieblare, 150 g

Radyse, 4

Aartappels, 2

Peperfetakaas, 2 wiele

Griekse jogurt, 250 ml

Snoek, 1

Varkrepies, 500 g

Hoenderporsies, 4-6

Maer beesmaalvleis, 500 g

Filodeeg, 500 g

Cannellini-boontjies, 1 x 410 g-blik

Pitmielies, 1 x 410 g-blik

Rooinierboontjies, 1 x 410 g-blik

Eiernoedels, 250 g