Uie, 2

Knoffelhuisies, 9

Tiemie, 15 ml (vars) of 5 ml gedroog

Blomkool, 1 kop

Aartappels, 5 groot

Pietersielie, 10 g

Pitmielies, 250 ml

Gemengde slaaiblare, 130 g

Kersietamaties, 125 g

Suurlemoen, 1

Appels, 3

Seldery, 3 stele

Pynappel, 1

Koljanderblare, 45 ml

Rooi-ui, 1

Roketblare, 10 g

Roomkaas, 15 ml

Mozzarellakaas, 150 g

Snoek, 250 g

Hoenderporsies, 4-6

Varkrepies, 4-6

Boerewors, 250 g

Halfgaar (parboiled) rys, 375 ml

Eiernoedels, 250 g

Winkelbrooddeeg, 500 g