Babaspinasie, 150 g

Tiemie, ’n paar takkies

Ui, 1

Fyn gerasperde vars gemmer, 15 ml

Mango’s, 3

Appel, 1

Knoffelhuisies, 4

Pietersielie, 10 g

Suurlemoene, 2

Kersietamaties, 125 g

Fetakaas, 2 wiele

Natuurlike jogurt, 125 ml

Melk, 60 ml

Mozzarellakaas, 375 ml

Bloukaas, 50 g

Heel hoender, 1

Calamaristeaks, 4

Stokvisporsies of -steaks, 4

Spek, 250 g

Gesplinterde amandels, 50 g

Bosbessies, 50 g

Tagliatelle of enige ander pasta, 500 g

Gort, 250 ml (rou) of 500 ml (gaar)

Kitsgis, 1 x 10 g-pakkie