Suurlemoen, 1Knoffel, 1 bol + 5 huisies

Uie, 4

Wortels, 4

Preie, 4

Murgpampoentjies, 4

Bevrore ertjies, 250 ml

Pietersielie, 20 g

Koljanderblare, 10 g

Eiers, 7

Kaas, 60 ml (gerasper)

Mozzarellakaas, 150 g

Suurroom, 250 ml

Melk, 1 L

Hoenderporsies, 4-6

Volstruis-en-beesmaalvleis­mengsel, 400 g

Spekstukkies, 250 g

Tamatiepasta, 100 g

Gekapte tamaties, 2 x 410 g-blik

Cannellini- of borlotti-boontjies, 1 x 410 g-blik

Polenta, 375 ml

Bruinlensies, 2 x 410 g-blikke